Duisende leerders weet nog nie by watter skool hulle vandag moet aanmeld nie.
Alles vir die sleutelwoord "Departement van onderwys"
Robotika teen 2021 dalk ’n skoolvak
Indien die vak suksesvol by hierdie skole ingestel word, kan dit reeds in 2021 by die meeste openbare skole aangebied word.
Skoolaansoeke vereis nie meer geboortesertifikaat
Leerders is in die verlede plasing geweier indien hulle nie oor dié dokumente beskik nie.
Matriekeksamen: 2019-eksamenuitslae dán verwag
Die laaste matrikulante het Donderdag die pen neergelê in die 2019-matriekeksamen.
Vier in hof oor miljoene rande se skolevoedingsplan-bedrog
Zukiswa Wana was verantwoordelik vir die verwerking van koshuisgeldbetalings oor die hele Oos-Kaap.
VF Plus: Minister ‘vaag’ oor seksonderrig
Angie Motshekga se parlementêre antwoorde oor omvattende seksualiteitsonderrig is óf berekend vaag, óf sy is nie presies op hoogte van wat haar departement doen nie.
Opskud! Wes-Kaap skole verwag meeste aansoeke ooit
Die departement doen ’n beroep op ouers om hul spruite so gou moontlik in te skryf.
LUR kap verbete terug oor huurmotor
Mshengu beweer hy het toe aangebied om sy private motor te gebruik, maar is aangeraai om dit nie te doen nie aangesien dit die departement glo meer geld sou kos.
Natalse LUR vir onderwys blaas glo halfmiljoen op huurmotor
Die LUR vir onderwys in KwaZulu-Natal het sedert Mei vanjaar glo R500 000 van belastingbetalers se geld aan ʼn onnodige huurmotor bestee.
Seksvoorligting: Departement probeer ‘aandag aflei van grafiese inhoud’
FOR SA sê onlangse studies wys die leermateriaal gaan die teenoorgestelde gevolge inhou van dít wat die departement beloof.
Departement kap terug oor seksvoorligting
Die departement het egter nou op die bewerings dat leerders hul geslagsdele in die klas identifiseer, kommentaar lewer op kaal foto’s wat gebruik is in seksklets-boodskappe (sextexting) en leer wat behels vaginale, orale en anale seks, gereageer.
2018-matrieks: Net 7% slaag tweejaar-eksamen
ʼn Opsie bekend as die meervoudige eksamengeleentheid (MEG) is voorheen ingestel om sukkelende matriekstudente die geleentheid te bied om hul eksamens oor twee jaar af te lê.
Nuwe kurrikulum vir seksvoorligting ‘sagte pornografie’
Die departement van basiese onderwys se nuwe kurrikulum vir seksvoorligting behels glo dat leerders hul geslagsdele in die klas identifiseer en leer wat behels vaginale, orale en anale seks.
Enkelmedium Afrikaanse skole al minder
Die aantal enkelmedium Afrikaanse skole het afgeneem sedert 2018.
Departement van Onderwys hof toe gesleep oor gestremde kinders
Die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede (NRPG) gaan regstappe doen teen die Departement van Basiese Onderwys (DBO) om hulle te dwing om die ongeveer 600 000 gestremde leerders in die skoolstelsel te akkommodeer.
Regering verwerp besware teen seksonderrig op skool
Reginah Mhlauli meen die bohaai oor die beweerde “omvattende seksonderrig” is ʼn mediamaaksel en berus grootliks op vergissings, verkeerde inligting en oningeligtheid.
Jong onderwyseres deur bus doodgery
Personeel van die skool het vanmiddag berading ontvang.
Skoolplasings vir gr. 1’s, gr. 8’s nou eers láter gedoen
“Ons doen ʼn beroep op ouers om kalm te bly. Dit is onmoontlik vir alle ouers om op dieselfde dag ʼn SMS te ontvang.”
Twee leerders sterf op pad na skool
“Die onderwyssektor is platgeslaan deur die nuus.”
Departement takel tekort aan skoolbanke in Oos-Kaap
Daar is tans ʼn tekort van meer as 10 000 skoolbanke en stoele vir leerders in dié provinsie.