Die departement van water en sanitasie het sy blou- en groendruppel en geen water-verslag bekend gemaak en dit skets ʼn kommerwekkende prentjie van die land se watersituasie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "departement van water en sanitasie"
Rand Water waarsku oor tekorte
Suid-Afrika is een van die droogste lande ter wêreld, maar gebruik nietemin van die meeste drinkwater.
Magalies Water jammer oor lang onderbrekings
Magalies Water sê herstelwerk aan die probleem het langer geduur as verwag, wat beteken watervlakke het beduidend gedaal en gaan etlike dae neem om te normaliseer.
Aansoekproses vir watergebruikerslisensies nou bespoedig
Die spertye vir die afhandeling van aansoeke vir watergebruikslisensies word nou vanaf 300 na 90 dae verkort.