Die Maties het wraak geneem vir hulle neerlaag in verlede jaar se Varsitybekereindstryd toe hulle op Coetzenburg vir UP-Tuks in ʼn goeie, taai wedstryd met 24-26 geklop het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "derde ronde"
Varsitybeker: Niks is vanselfsprekend nie
Die derde ronde van vanjaar se Varsitybekerreeks, sal baie jou vertel, is vir UP-Tuks ná sy twee neerlae in twee wedstryde ʼn waterskeiding.