Oudpres. Jacob Zuma het Sondag in ʼn kort verklaring om verskoning gevra aan Derek Hanekom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Derek Hanekom"
Hanekom-twiet: Zuma bereik einde van regspad
“Valse aantygings is onverantwoordelik en gevaarlik,” het Hanekom in reaksie gesê.
Hoogste hof wys Zuma se aansoek van die hand
Die hoogste hof van appèl het oudpres. Jacob Zuma se aansoek om verlof tot appèl teen die hooggeregshofuitspraak in die lastersaak van oudminister Derek Hanekom, van die hand gewys
Zuma mag nie appelleer teen uitspraak oor Hanekom-twiet
Die Pietermaritzburg-hooggeregshof het oudpres. Jacob Zuma se aansoek om verlof tot appèl teen ʼn beslissing van vroeër vanjaar van die hand gewys.
Zuma wil uitspraak oor Hanekom-twiet appelleer
Zuma se regspan het Dinsdag vir die hooggeregshof in Pietermaritzburg gesê dat die hof se uitspraak oor die Hanekom-twiet Zuma “muilband”.
Zuma moet opdok, verskoning vra oor Hanekom-twiet
Hanekom, ʼn lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee, het die lastereis teen Zuma ingestel nadat die oudpresident die twiet geplaas het waarin hy na Hanekom as ʼn “bekende agent van die vyand” verwys.
Hanekom teen Zuma oor spioenasiebewering
Hanekom vra ʼn hofbevel wat Zuma verbied om enige stelling te publiseer waarin hy beweer of impliseer dat Hanekom ʼn agent vir die vyand of ʼn apartheidspioen was.
Hanekom dagvaar Zuma vir halfmiljoen
In die proses wil dit dus voorkom asof Hanekom se bydrae tot die huidige oorlog tussen die Ramaphosa-groep en die Zuma/Magashule-groep in die ANC ʼn belangrike een kan wees.
Derek Hanekom se toekoms ‘intern hanteer’
Sommige lede in die regerende party het Hanekom verdedig en gesê die oudminister het in daardie stadium gedoen wat hy gedink het in landsbelang is.
ANC-veterane kap regerende party in ope brief
Openbare aanvalle op ANC-lede, soos die afgelope week op oudmin. Derek Hanekom, blyk ʼn georkestreerde veldtog te wees om die aandag af te lei van korrupsie en staatskaping.
Zuma, ANC reageer op Hanekom se ‘sameswering’
Oudpres. Jacob Zuma het vroeër Donderdagoggend in ʼn twiet gesê hy is glad nie verbaas oor Julius Malema se onthullings rakende Derek Hanekom nie.
ANC-konferensie: Twitter behoorlik aan’t gons
Die ANC se nasionale leierskapkonferensie skop eers amptelik Saterdag by die Nasrec-eksposentrum in Johannesburg af, maar Twitter is reeds behoorlik aan’t gons soos wat daar op dié sosialemediaplatform oor die konferensie gesels en gedebatteer word.
Hanekom ook dalk die deur gewys
ANC-LP Derek Hanekom kan dalk binnekort sy pos as voorsitter van die party se Nasionale Dissiplinêre Komitee (NDK) kwyt wees.
Hanekom in die sop oor sy 2019-stem
Die ANC-jeugliga het Maandag versoek dat die minister van toerisme, Derek Hanekom, in die openbaar om verskoning moet vra of moet bedank oor sy uitlating dat hy nie seker is vir wie hy tydens die volgende verkiesing sal stem nie.