AfriForum het toegetree tot die regstryd van ’n voormalige waarnemende streeklanddros van Middelburg, Mpumalanga, mnr. Derick van Wyk, om ’n drakoniese maatreël waarmee die minister van justisie teen waarnemende landdroste diskrimineer, opgehef te kry.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Derick van Wyk"
Boer skuldig bevind aan dieremishandeling
ʼn Hof in Noordwes het ʼn boer, Derick van Wyk, skuldig bevind aan dieremishandeling en hom tot ʼn jaar tronkstraf of ʼn boete van R30 000 gevonnis.