Diaan Lawrenson gesels oor meer as twee dekades in die vermaakbedryf, ’n meestersgraad wat op haar muur pryk en die toekoms van toneelspel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Diaan Lawrenson"
‘Susters’ maak skoonskip by loket tydens openingsnaweek
Die lys van teaters waar die fliek te sien is, is intussen ook uitgebrei.
Luister: ‘Susters’ gaan jou laat lag én huil
“Wanneer jy die fliek kyk, kan jy byna glad nie opmerk presies hóé koud dit was toe ons die fliek verfilm het nie,” vertel Diaan. “Dit was vrek koud. Ná lang tye op stel begin jy amper sukkel om te fokus omdat dit so geweldig koud is.”
Video: Sterre sê oor kaskenades met hul sibbes
Maroela Media het by ʼn paar Afrikaanse bekendes gehoor watse kaskenades hulle met hul eie boeties en sussies aangevang het. Die sterre van die fliek het ook ʼn paar snaakse oomblikke op stel verklap.
Foto’s: Afrikaanse sterre kuier saam by ‘Susters’-première
Susters vertel die verhaal van drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en met die afsterwe van hul ma op ʼn ontdekkingsreis gaan.
‘Yollie’ wil jou roer – nié laat lag nie
Meer as 25 jaar gelede het die aktrise Sally Campher kitsroem verwerf as die karakter Yolanda van Tonder – oftewel Yollie – in die SABC2-komediereeks Orkney Snork Nie.
Luister: Diaan Lawrenson vertel oor ‘uitmergelende’ rol in ‘Raaiselkind’
Diaan Lawrenson het in ʼn onderhoud met Maroela Media gesê afgesien daarvan dat dié rol “emosioneel sy tol geëis het”, moes sy veral “diep grawe om emosioneel eerlik te wees”.