Verskeie hooggeplaaste staatsamptenare was die afgelope ruk in die sop omdat hulle glo self die afsonderingsregulasies verontagsaam het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dianne Kohler-Barnard"
ANC kortwiek plan om wapeneienaars te beskerm
Vuurwapeneienaars wat nie hul lisensies 90 dae voor die verstryking daarvan hernieu het nie, word steeds as onwettige besitters van vuurwapens beskou,
Drastiese afname in reserviste ‘kommerwekkend’
“Die beleid is verander, wat 70% van die bestaande, ervare en toegewyde lede uitgesluit het – en nou, agt jaar later, het die getal tot 11 015 gedaal.”
ANC wil vier strafregtelik vervolg vir ‘rassisme’
Die ANC het hofaansoeke teen vier Suid-Afrikaners ingedien waarin versoek word dat hulle vervolg en beboet moet word vir hul beweerde rassisme.
ANC: ‘Kohler-Barnard is ʼn onbekeerlike rassis’
“Ons almal het geweet dit is net ‘n kwessie van tyd voor die regte DA – die rassistiese, apartheid apologeet en verdediger van wit heerskappy – weer hul ware kleure wys.”
Kohler-Barnard terug in die DA
Dianne Kohler-Barnard se skorsing uit die Demokratiese Alliansie (DA) is Dinsdagmiddag opgehef.
DA besluit vandag oor Kohler-Barnard
ʼn Paneel van vyf van die Demokratiese Alliansie (DA) het Dinsdag vergader om Dianne Kohler-Barnard, voormalige LP, se appèl teen die opskorting van haar lidmaatskap te bespreek.
DA verguis PW Botha vir eie gewin
Hermann Giliomee skryf op Politicsweb.co.za die afdanking van Dianne Kohler-Barnard het oor morele posisionering gegaan en het baie min te doen met die verstaan van ons verlede.
Kohler-Barnard gaan teen skorsing appelleer
Dianne Kohler-Barnard, die DA se voormalige skaduminister van polisie, gaan teen die opskorting van haar party-lidmaatskap appelleer.
Kohler-Barnard se DA-lidmaatskap opgeskort
Die Demokratiese Alliansie se federale uitvoerende komitee het Vrydag vergader om onder andere die bevindings van die Federale Regskommissie te bespreek wat verband hou met LP Dianne Kohler-Barnard.
PW Botha was nie ál Krokodil nie
Die DA se hantering van een van sy senior leiers, Dianne Kohler Barnard, laat opnuut vrae ontstaan oor die land se vertolking van die verlede. Die NP van oudpres. PW Botha word deesdae alleen verantwoordelik gehou vir die politieke doodloopstraat van die tagtigerjare.
Wat het geword van gesonde debatvoering?
Gesonde debatvoering maak, soos in die jare vyftig en sestig, plek vir politieke korrektheid en ʼn oordrewe vrees om as afwykend van die regering se rigting gesien te word.
Kohler-Barnard-sage: ‘Bewys van wit heerskappy’
Die DA se reaksie op Dianne Kohler-Barnard wat ʼn omstrede inskrywing oor PW Botha op sosiale media gedeel het, is bewys daarvan dat die party wit heerskappy handhaaf, het die ANC in die Wes-Kaap gesê.
Nuuskommentaar: PW, Dianne Kohler-Barnard en die Vredefort-koepel
Dianne Kohler-Barnard het in die konteks van haar party haar voet met haar Facebook-deling kniediep daarin gesit en moet die gevolge dra. Tog hou die insident, geoordeel aan lesersreaksies, die potensiaal in om ʼn uitkringeffek te hê wat die noodsaak van Saterdag se Toekomsberaad deur die Solidariteit Beweging onderstreep.
Kohler-Barnard na adjunk-pos geskuif na herrie oor Facebook-inskrywing
Dianne Kohler-Barnard, die DA se skaduminister van polisie, is gedemoveer na ʼn adjunk-posisie, enkele dae nadat sy in die sop beland het oor ʼn omstrede inskrywing oor PW Botha op sosiale media.
Stappe geneem teen DA-LP oor PW Botha-inskrywing
Phumzile van Damme, die DA se nasionale woordvoerder, het gesê Kohler-Barnard se inskrywing is “onverdedigbaar en heeltemal teenstrydig met die DA se waardes van vryheid, regverdigheid en geleenthede”.