“Meer as 1 300 gevalle is die afgelope week by verskeie gesondheidsinstansies veral binne die Mbombela-munisipaliteit aangemeld.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "diarree"
Bloemhof-burgemeester herroep oor waterkrisis
Moeder Makodi, burgemeester van die Lekwa-Teemane-munisipaliteit, is herroep te midde van die waterbesmettingskrisis in Bloemhof wat tot die dood van drie babas gelei het.
Talle in hospitaal ná diarree-uitbreking
Altesaam 45 mense in Limpopo moes in die hospitaal opgeneem word nadat hulle diarree opgedoen het.
30 KZN-babas dood aan diarree
Dertig babas is die afgelope twee maande in hospitale in KwaZulu-Natal dood weens diarree, het die Mercury Woensdag berig.