Die nuusleser Jenna-Leigh Bilong groet eNuus-kykers na byna tien jaar om by die ‘Die GROOT Ontbyt’ aan te sluit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Die Groot Ontbyt"
Jennifer Myburgh: Van ‘brekfis’ na ‘ontbyt’ op GROOTfm
“Dis vir my ʼn nuwe seisoen, en ek glo alles gebeur op die regte tyd, wanneer jy gereed is daarvoor.”
Nuwe ‘GROOTplaas’-aanbieder passievol oor boere, stories
“Ons elkeen moet snags dankie sê vir ʼn boer en in dié rol hoop ek om my dank op ʼn besonderse manier oor te dra.”
Nog ʼn aanbieder groet ‘Die GROOT Ontbyt’
Elsa Esterhuizen groet die geel bank ná sewe jaar by die ontbytprogram.
Stad se gejaag vir eers verby vir Johrné
Johrné van Huyssteen gesels oor sy tyd by “Die GROOT Ontbyt”, sy toekomsplanne op ‘n klein dorpie, sy reguit vraag aan Angelo Agrizzi en sy grootste vrees.
Nuwe gesig op ‘Groot Ontbyt’ sal sorg vir nóg lekkerder wakkerword
“Die kassie is iets wat deel is van my. Ek kan nie mooi teken of moeilike somme maak nie, maar ek is bekkig, kreatief en nuuskierig. Stories is my ding. Die jaar wat televisie in Suid-Afrika begin het, is ek ook gebore; ʼn mens kan dus maar eintlik sê die kassie het my gekies, nie andersom nie.”
Foto’s: GrootFM-familie hou Kerskonsert
“Ons boodskap was om dié feesseisoen nie te dink aan dit wat ons verloor het nie, maar dit wat ons ontvang het – met sy geboorte, sy kruisiging en met sy opstanding.”