Deon Meyer is nie ʼn vreemdeling in die literêre wêreld nie en nou skuif hy vir die eerste keer in die regisseursstoel in vir sy rolprent ‘Die Laaste Tango’ wat vandag by teaters begin draai.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Die Laaste Tango"
Allegaartjie 2 – Program 105
Ons gesels met die manne van die gospel-groep Amen, kuier by Mel Botes en bring vir jou ʼn verslag oor die nuwe Afrikaanse film, Die Laaste Tango.