“Jy hoef nie daardie groen sappies te drink om gifstowwe uit jou lyf te verwyder nie, jou liggaam doen dit sommer self!”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dieet"
Diabetesverwante afknouery: Is dié kinders dalk boelies se teikens?
Sommige kinders dink dat dit snaaks is om met iemand die spot te dryf wanneer daardie persoon “anders” as die res van die kinders in die skool is. Enige persoon kan ’n teiken vir ’n boelie wees. Diabetesverwante afknouery kan ’n effek hê op die manier waarop die siekte self bestuur word.
Volg dié wenke om gehidreer te bly in die somerhitte
Wanneer dit so warm is in die somer, is dit nie net belangrik om gesonde leefstylkeuses te maak nie, maar ook om daagliks gehidreer te bly. Lynette Erasmus, kliniese dieetkundige, het aan Maroela Media verduidelik hoe om gehidreer te bly.
Boek: Dik vir dieet
Moontlik is jy of iemand naby aan jou nou weliswaar net ’n skadu van julle voormalige self ná ’n suksesvolle blitsdieet, maar die vrae oor langtermyngesondheid knaag steeds. Dít en kwessies soos volhoubaarheid, beskostigbaarheid en die impak op ons planeet …
Waar is die basiese bestanddeel – voeding?
Suid-Afrika is die enigste land ter wêreld wat nog veralgemeen as dit kom by sportdiëte. Geen twee mense of spelers is geneties dieselfde nie.
Maak min slaap en stres ons vet?
Dit word dalk tyd om ʼn bietjie vroeër in te kruip. Nuwe navorsing wys dat ʼn gejaagde leefstyl, stres en min slaap op verskeie maniere tot gewigstoename kan bydra.
Voorkom vergeetagtigheid met slim dieetaanpassings
Is jy net verstrooid en vergeetagtig, of is Alzheimer se siekte dalk jou voorland? Is daar iets wat jy kan doen om ʼn swak geheue te voorkom of verbeter?