Die hof het egter beslis dat die sewe beskuldigdes geskikte kandidate vir borgtog is, met inagneming van hul reg om onskuldig geag te word totdat hulle skuldig bewys is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Diepsloot"
Mans in hof vir Diepsloot-moord
Die minister van polisie, Bheki Cele, het vroeër die nedersetting besoek in ʼn poging om die woedende inwoners se gemoedere te kalmeer, maar net ure later is ʼn Zimbabwiese burger vermoor.
Ramaphosa veroordeel geweld teen migrante
Die president sê in sy weeklikse nuusbrief misdaad, nie migrante nie, moet beveg word.
MRK veroordeel boendoegeregtigheid in Diepsloot
Die Menseregtekommissie (MRK) is besorg oor die voortgesette spanning in Diepsloot, Gauteng.
Polisie ontplooi bykomende hulpbronne in Diepsloot
“Die polisie het Woensdagaand die gebied gepatrolleer toe hulle op die toneel afgekom het waar die verdagtes die oorledene aangeval en aan die brand gesteek het.”
Man sterf tydens betogings teen moorde
Die moord het plaasgevind slegs ure nadat die minister van polisie, Bheki Cele, dié nedersetting besoek het om die woedende skare toe te spreek.
Bejaarde dood toe taxi teen motor bots
Twee mense is ook tydens die voorval ernstig beseer.
‘Mees gesoekte verdagte’ doodgeskiet
Die betrokke verdagte is gesoek in verband met verskeie misdade waaronder gewapende roof, sakeroof, transitoroof en motorkaping.
Spesiale taakspan om kwessies by Diepsloot te takel
Cele het Vrydag met leiers vergader wat die Diepsloot-gemeenskap verteenwoordig ná gewelddadige betogings in die gebied plaasgevind het ná die afsterwe van ʼn polisiekaptein in die gebied.
Twee vas ná moord op polisieman
“Die verdagtes het die polisiebeamptes gewaar en in verskillende rigtings laat spaander.”
Kortfilms laat kollig val op geweld teen vroue en kinders
ʼn Vrou word elke drie ure in Suid-Afrika vermoor.
Sekuriteitswag by winkelsentrum geskiet
’n Sekuriteitswag is in ’n kritieke toestand nadat hy by ’n winkelsentrum in Diepsloot geskiet is.
Een dood, 32 beseer in ongeluk op kruising
“Toe ER24 en talle ander nooddienste op die toneel aankom, het hulle die taxi langs die pad aangetref.”
Vyf beseer toe vier voertuie bots
“Paramedici het op hom afgekom waar hy nog agter die stuur van sy voertuig vasgesit het en moes hom daar uithaal.”
Meisie (2) erg beseer toe sy uit voertuig geslinger is
Sy het verskeie frakture en ander beserings opgedoen en moes per mediese helikopter na die hospitaal gehaas word.
Polisieman langs pad doodgeskiet, beroof
ʼn Gautengse polisiebeampte is Dinsdagaand geskiet en van sy dienspistool beroof terwyl hy aan diens was.
Man sterf in Jhb-ongeluk
ʼn Man is Dinsdagoggend dood en een beseer in ʼn ongeluk op die N1-snelweg in Johannesburg.
18-jarige vas oor man se moord
ʼn 18-jarige is Sondag in Diepsloot in Gauteng in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 45-jarige man.
Man vas oor kindermishandeling
ʼn 28-jarige man is in hegtenis geneem vir die beweerde mishandeling van sy meisie en haar 10-jarige dogter in Diepsloot, Gauteng.
‘Verkragters’ in kamer toegesluit
Twee mans is in Diepsloot in die noorde van Johannesburg in hegtenis geneem op aanklag van verkragting.