Greenpeace, een van die grootste omgewingsorganisasies in die wêreld, monitor die skoonmaakoperasie van gebiede wat geraak word nadat diesel in Durban uitgelek het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dieselpyp"
200 000 liter diesel in Durban gemors
ʼn Pyplyn tussen Durban en Johannesburg het in ʼn gegoede meenthuiskompleks in Durban gebars en meer as 200 000 liter diesel het uitgelek, het die Daily News Woensdag berig.