’n Beroep word nou op pres. Cyril Ramaphosa gedoen om die volledige verslag na daardie omstrede kontrak onmiddellik bekend te maak.
Alles vir die sleutelwoord "Digital Vibes"
Digital Vibes en Kie. se bankrekeninge bevries
Die SOE sê voorlopige ondersoeke het reeds twee “hoogs onreëlmatige en onwettige transaksies” blootgelê.
‘Spesiale verlof’ vir Mkhize
Daar was die afgelope ruk toenemend oproepe dat Ramaphosa die beleërde minister in die pad steek weens sy beweerde betrokkenheid by die toekenning van die tender.
Digital Vibes se naam duik al jaar gelede in vrae op
Die VF Plus sê die minister van gesondheid én sy departement moet nou oop kaarte speel en duidelikheid oor alle kwessies verskaf vóór die spesiale ondersoekeenheid (SOE) sy verslag bekend maak.
Mkhize ‘op regsadvies’ nie voor parlementêre komitee
Lede van die parlementêre komitee was woedend oor dié stokkiesdraaiery en het behoorlik uitgevaar teen die minister.
DA lê strafregtelike aanklagte teen Mkhize
Die Demokratiese Alliansie het Donderdag strafregtelike aanklagte aanhangig gemaak teen die minister van gesondheid, dr. Zweli Mkhize.
OB se visier nou ook op beleërde Mkhize
Die minister is drie keer gedagvaar om voor die Openbare Beskermer te verskyn, maar volgens sy kantoor was hy nie een keer beskikbaar nie.
Digital Vibes koop glo voertuig vir Mkhize se seun
Strafregtelike aanklagte gaan intussen teen Mkhize aanhangig gemaak word.
Nóg ʼn aantyging teen Mkhize
Die soeklig word nou op Mkhize se seun en een van die minister se eiendomme geplaas.
Bates bevries van maatskappye wat skole teen miljoene ontsmet
Die spesiale ondersoekeenheid het ook terugvoer gegee oor sy ondersoek na ʼn kontrak van R150 miljoen wat Digital Vibes by die nasionale departement van gesondheid losgeslaan het.
Ja, Digital Vibes-kontrak wás onreëlmatig – Mkhize
Mkhize ontken dat hy sy invloed gebruik het in die toekenning van die tender en sê daar is geen rede vir hom om opsy te staan nie.
Mkhize wil nie nou al sê oor omstrede kontrak
Die kontrakteur, Digital Vibes, is na bewering selfs betaal om Mkhize se mediakonferensies te skeduleer.
Hernieude vrae oor reusekontrak vir Mkhize-vertrouelinge
Miljoene rande is glo bestee aan die aankoop van luukse klerehandelsmerke, spabehandelings, huisopknappings en ander persoonlike uitgawes.
Mkhize verwelkom SOE-ondersoek na tender
Digital Vibes is glo in die bestek van nege maande meer as R82 miljoen betaal om Covid-19-dienste aan die departement te lewer.
Vertrouelinge van Mkhize by tenderbedrog betrek
Die betrokke maatskappy is glo in die bestek van nege maande meer as R82 miljoen betaal om Covid-19-dienste aan die departement te lewer.