Dihan Meyburgh, die seuntjie met ʼn seldsame siekte wat duisende mense se harte aangeraak het toe daar berig is dat hy ʼn dringende beenmurgoorplanting benodig, is Sondagaand, skaars tien dae ná sy derde verjaardag oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dihan Meyburgh"
Een miljoen kerse vir seuntjie met seldsame siekte
Die gemeenskap van Delmas in Mpumalanga het ʼn Facebook-groep gestig om Saterdag 1 miljoen kerse te laat brand vir die tweejarige Dihan Meyburgh wat in September 2013 ʼn beenmurgoorplanting ondergaan het.
Video: Beursies oop vir seuntjie met seldsame siekte
Kykers het oorweldigend reageer op ‘n berig oor klein Dihan Meyburgh wat met ʼn seldsame immuunsiekte gediagnoseer is.
Video: Seuntjie met seldsame siekte kort dringend hulp
’n Tweejarige seuntjie van Delmas in Mpumalanga het dringend ‘n beenmurgoorplanting nodig.