Moses Dipone wat skuldig bevind is op aanklag van die moord op Dirk Coetzee (66), is Vrydag in die Noordwes-hooggeregshof gevonnis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dirk Coetzee"
Noordwes-man se liggaam dalk in Bospoort-dam
Die Noordwes-hooggeregshof het Woensdag gehoor die liggaam van Dirk Coetzee (66), van Marikana in Noordwes, is dalk in die Bospoort-dam in Kanana naby Rustenburg gestort.