As deel van dié veldtog gaan Lift-passasiers vanaf 20 Oktober die geleentheid kry om op ʼn Disney-geïnspireerde vliegtuig tussen Johannesburg, Kaapstad en Durban te vlieg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Disney"
Gee kans voor jy nuwe ‘Little Mermaid’ as bloot ‘polities korrek’ afmaak
Halle Bailey, as die nuwe Ariel, gaan waarskynlik daarin slaag om Disney-aanhangers se harte te wen en terselfdertyd kritici se koppe te swaai.
Ontdek geheime van olifante met dié dokkie-reeks
“Hierdie is nie net geraas nie, elke klank het betekenis en dit is dié kommunikasie wat die gom word wat die lede van ʼn trop bymekaar hou.”
Rekord vir man wat Disneyland agt jaar lank besoek
Dít kom neer op ʼn totaal van 2 995 aaneenlopende dae.
Video: Disney vier 100 jaar
Om hul eeuwording te vier, het Disney ’n jaar propvol opwindende aktiwiteite en konserte beplan, en Suid-Afrikaners kan ook in die opwinding deel.
‘Avatar: The Way of Water’ seil verby $2 miljard-mylpaal
Dié prestasie beteken dat die fliek se regisseur, James Cameron, verantwoordelik is vir drie van die ses grootste flieks van alle tye.
Disney vier eeufees met nuwe kykstof
Disney vier volgende jaar sy eeufees en het beloof om kykers te bederf en betower.
Foto’s: Disney+ betower met magiese SA bekendstelling
Die skouspelagtige funksie is in eg-Disney-styl aangebied, volledig met glinsterende blou drankies, toweragtige virtuele toertjies en baie Mickey Muis-ore.
Marvel, Star Wars óók beskikbaar op Disney+
Nie net gaan Suid-Afrikaners toegang hê tot alle Disney-inhoud wat deur die jare vervaardig is nie, Pixar, Marvel, Star Wars, National Geographic en Star se inhoud word ook in die hoed gegooi.
Minnie Muis verruil polkakol-rok vir broekpak
Nie almal is egter beïndruk met Minnie se nuwe tydelike voorkoms nie.
Disney se stroomdiens binnekort in SA
Suid-Afrikaners kan knus onder ʼn kombers inskuif en uitsien na die beste van Disney+ se vermaak op die klein kassie.
Nuwe weergawes van 4 gewilde flieks op pad
Disney het aangekondig dat hy vier gewilde gesinsrolprente gaan oormaak spesiaal vir sy nuwe stromingsdiens.
Nuwe ‘Star Wars’ ʼn lokettreffer
Daar is ten minste nog vyf Star Wars-flieks in die pyplyn.
[Foto’s] Gewilde Aladdin-storie nou in teaters
Die befaamde en gewilde storie van Aladdin is binnekort vir die eerste keer op die planke by die People’s Theatre in Johannesburg te sien.
[Foto’s] Wonderlike plekke wat Disney-rolprente inspireer
Die plekke wat in Disney se rolprente gebruik word, lyk altyd so wonderlik, dat ’n mens sommer wens jy kan vir ʼn rukkie daar bly….
Multichoice kry boete oor gruweltonele
Die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) het Multichoice beboet nadat daar op DStv se Disney-kanaal ‘n advertensie met gruweltonele in uitgesaai is.
Foto’s: Só lyk Disney-prinsesse met “normale” oë
ʼn Grafiese ontwerper het ʼn paar van Disney se bekendste prinsesse beetgekry om te sien hoe hulle met “normale” oë sou lyk.