Volgens die stad beoog nog ʼn groep mense boonop om verdere gedeeltes van Distrik Ses, asook grond in die sentrale deel van Kaapstad te beset.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Distrik Ses"
Distrik Ses kry sy naam terug
Dan Plato, burgemeester van Kaapstad, het Woensdag die besluit verwelkom dat Zonnebloem in Kaapstad se naam weer sal terug verander na die oorspronklike “Distrik Ses”.
DA verwelkom beslissing oor Distrik Ses
ʼn 94-jarige grondeiser is vroeër vanjaar dood sonder dat haar droom, om terug te keer na die huis waar sy grootgeword het, bewaarheid is.