Een van die lede van die grapgroep DJ Ossewa, is Woensdagaand saam met vriende en ander gaste in ʼn besige restaurant in Melville, Johannesburg, deur sewe gewapende mans beroof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "DJ Ossewa"
Allegaartjie 3 – Program 73
Constant Hoogstad praat oor die Trust vir Bedreigde Natuurlewe se projekte om Suid-Afrika se diverse natuurskoon te bewaar en ons kuier saam met die manne van DJ Ossewa.