Een van dié kritiek beseerdes was ʼn tweejarige kind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dobsonville"
Polisiebeampte by begrafnis doodgeskiet
ʼn 40-jarige vroulike polisiekonstabel van Dobsonville in Johannesburg is oor die naweek dood toe sy tydens ʼn begrafnis van een van haar kollegas geskiet is.
Een dood, vier beseer in Johannesburg-ongeluk
“Een van die motorbestuurders het noodlottige beserings opgedoen en is op die toneel dood verklaar.”
Geblinddoekte kinderlyke in vlak graf aangetref
“Hulle was geblinddoek en hul hande vasgebind.”
Polisie dwing joernalis om foto’s uit te vee
Drie polisiebeamptes, wat nie in uniform geklee was nie, het Donderdag glo ʼn Sapa-verslaggewer gedwing om foto’s van haar selfoon uit te vee wat sy buite ʼn Somaliër se winkel in Dobsonville, Soweto, geneem het.
Vrou vas na sy op getroude kêrel skiet
Die paartjie het glo gestry omdat die man Kersfees by sy vrou wou spandeer.
Kleuters aangeval: Man in hof oor Dobsonville-inbraak
ʼn Man wat daarvan beskuldig word dat hy twee klein kinders en hul ma tydens ʼn rooftog in Dobsonville, Soweto aangeval en met ʼn mes gesteek het, het Woensdag in die hof verskyn.
Dobsonville-messtekery: Man wel in hof
Die man wat Donderdag in hegtenis geneem is nadat twee kleuters, hul ma en ouma tydens ʼn rooftog in Dobsonville, Soweto met ʼn mes aangeval is, het toe wel Vrydag in die hof verskyn.
Saak laat vaar ná mesaanval op kleuters
Die man wat daarvan beskuldig is dat hy twee kleuters, hul ma en ouma tydens ʼn rooftog in Dobsonville, Soweto met ʼn mes gesteek het, se saak is teruggetrek.
Man vas ná mesaanval op kleuters
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat twee kleuters en hul ma tydens ʼn rooftog in Dobsonville, Soweto, met ʼn mes gesteek is.
Kleuters met ʼn mes aangeval tydens huisbraak
Twee seuntjies, onderskeidelik twee en drie jaar oud, is tydens ʼn huisbraak in Dobsonville, Soweto, met ʼn mes aangeval.
Man doodgeskiet na hy ma en baba kaap
‘n Man is doodgeskiet nadat hy en sy makker ‘n vrou en haar sewe maande oue baba gekaap het.
Meisie sterf ná messteek
‘n 16-jarige meisie is dood nadat sy Sondag verskeie kere met ‘n mes gesteek is in Dobsonville, Soweto.
Vrou sterf gru-dood
Die verkoolde liggaam van ʼn vrou, wat glo verkrag en toe met buitebande aan die brand gesteek is, is Maandagmiddag opgespoor.