“Terwyl jy nog ’n asem aan die binnekant het, kan jy iets goeds vir iemand anders doen.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "donasies"
Seun kan hond saamneem danksy publiek se bydrae
“Ons is stomgeslaan. Ek het nie gedink ons gaan dit maak nie, maar nou ja, toe is dit so!”
Donasies stroom in vir jong seun en sy hond
Toe Ethan Martins, ’n 14-jarige seun van Krugersdorp aan die Wes-Rand, hoor hy sal dalk sy beste hondevriend moet agterlaat wanneer sy gesin eersdaags na Nieu-Seeland emigreer, het dié tiener geweet hy sal ’n plan moet maak.
Hoof van swart sakeliggaam geskors oor vermiste donasie
Dié swart sakebewusmakingsgroep het verlede week gesê dat die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) bevestig het dat hy die donasie gemaak het, maar dat die geld nie in die raad se bankrekening gereflekteer word nie.
Staatsamptenare glo gevra om ANC te befonds
Die ANC het senior staatsamptenare gevra om te help om die party te befonds, berig die Sunday Times.
Kinderhuis glo ‘te wit’ vir skenkings
Bepalings van die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging (BBBEE) het privaatondernemings glo ontmoedig om donasies aan ‘n Pretoriase kinderhuis te maak, aangesien meeste van die kinders glo wit is.
Jacaranda FM ondersoek saak ná donasies ‘verdwyn’
Jacaranda FM het Vrydag met die geskorste platejoggie Miguel Proenca vergader nadat geld, wat vir ‘n 10-jarige kankerlyertjie ingesamel is, glo vermis geraak het.