“Daar is so ʼn groot behoefte vir mense om uit die stad te kom en te beleef hoe ʼn werkende plaas lyk en bestuur word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "donkies"
Donkies gehelp ter nagedagtes aan oorlede veearts
Wanneer Nico Benadé as kind ʼn verwaarloosde donkie langs die pad gesien het, sou hy na die eienaar gaan en R50 vir die donkie aanbied om hom te ‘red’.
Foto’s: Dassies se donkies kry eie eetkamerstel
Die donkies van die Dassiesfontein-padstal is so wonderlik hulle spog sommer nou met hulle eie reusagtige eetkamerstel.
Eseltjiesrus: Hiér is donkies die wonderlikste ding
“Dit is asof die donkies net eenvoudig verstaan. Hulle druk hulle neuse teen mense se nekke om liefde te gee en dit is net fantastiese terapie.”
Foto’s: Wollies, ʼn tuiste vir talle vergete honde en katte
As jy regs van Rooikatstraat in Hesteapark, ʼn noordelike woonbuurt in die Jakarandastad, op ʼn grondpaadjie afdraai na die Wollies-diereprojek, sou jy nooit kon raai hier is ʼn veilige hawe vir sowat ʼn duisend vergete en verwaarloosde troeteldiere nie.
Eseltjiesrus se grootste boekefees help donkies in nood
Eseltjiesrus is ʼn permanente tuiste vir bejaarde, verwaarloosde en mishandelde donkies net buite McGregor in die Wes-Kaap.
Velle van donkies, tiere op kleinhoewe gevind
Met die NDBV se aankoms by die kleinhoewe, het die verdagtes van die toneel gevlug.
Gruvonds op Noordwes-leeuplaas gemaak
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het Woensdag die Excelsior-leeuplaas naby Tosca in Noordwes met ʼn lasbrief in sy besit deursoek.
Stank lei tot donkievelle-vonds
Donkievelle ter waarde van miljoene rande is op ʼn kleinhoewe in die Brandvlei-omgewing buite Randfontein aan die Wes-Rand opgespoor.
Geen borgtog vir twee wat glo donkies afslag
Twee persone wat in hegtenis geneem is nadat 35 donkies se velle afgeslag is, het in die hof verskyn en bly in aanhouding, het die dierebeskermingsvereniging (DBV) Dinsdag gesê.
In diepte: Noordwes wil donkies teel vir China
Toe die Afrikaanse liedjieskrywer Chris Blignaut destyds die wondere van die donkie besing het, het hy sekerlik nie tablette, tonikums of strope in gedagte gehad wat van donkievelle gemaak word nie.