ʼn Man is Woensdagaand in ʼn botsing in Kempton Park, Johannesburg oorlede.
Alles vir die sleutelwoord "dood"
Sound of Music-aktrise sterf
Eleanor Parker, wat die rol van barones Elsa Schraeder in die loketreffer, The sound of Music gespeel het, is Maandagoggend in die ouderdom van 91 in Palm Springs in Kalifornië oorlede.
Tiener vas wat Paul Walker-wrakstuk steel
ʼn Tiener is in hegtenis geneem nadat hy gedeeltes van die wrak van die Porsche, waarin die akteur Paul Walker omgekom het, gesteel het.
Olimpiese atleet sterf in KZN-vliegtuigongeluk
Die name van die twee mense wat dood is nadat ʼn ligte vliegtuig Woensdag in ʼn suikerrietveld in Richmond naby Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal neergestort het, is Vrydag bekend gemaak.
Facebook oorlaai met foto’s van Mandela
Gebruikers van sosialemedia-netwerke soos Facebook en Twitter oorlaai dié netwerke met foto’s van voormalige pres. Nelson Mandela nadat hy Donderdagaand in sy huis in Houghton, Johannesburg, gesterf het.
Mandela: dít het hy gesê
‘n Paar van Mandela se bekendste en aangrypendste aanhalings.
Nelson Mandela, 1918 – 2013: ‘n Tydlyn
Tydlyn van gebeure in Nelson Mandela se lewe.
Mandela, die ANC en die WVK-verslag
Oudpresident Nelson Mandela het in 1944 by die ANC aangesluit en was betrokke by die totstandkoming van die party se jeugliga.
Só verswak Madiba se gesondheid: tydlyn
Tydlyn wat die gebeure tydens Nelson Mandela se siekte illustreer.
“Ek het my familie afgeskeep, en ek is spyt daaroor” – Mandela
In sy outobiografie ‘Long Walk to Freedom’ skryf oudpresident Nelson Mandela een van die dinge waaroor hy die meeste berou het, is dat hy sy familie afgeskeep het.
Een sterf in Bloem-ongeluk
Een persoon is dood nadat ʼn ligte voertuig Donderdagaand in Bloemfontein teen ʼn vragmotor gebots het.
Mandela en die 46664-veldtog
46664. Dié nommer is destyds aan oudpresident Nelson Mandela toegeken toe hy tronkstraf op Robbeneiland begin uitdien het – gevangene nommer 466 van 1964. Vandag is die vyf nommers sinoniem met die stryd teen MIV/Vigs en maatskaplike ongelykheid.
Nuuskommentaar: Ná Madiba
“En hierin lê die lakmoestoets vir diegene wat versoening die vernaamste kenmerk van Mandela se nalatenskap wil laat voortleef. Om handjies gevou te kyk wat gaan gebeur gaan dit laat sneuwel…” skryf Herman Toerien.
Mandela en die lewe in die tronk
Nelson Mandela is in Junie 1964 tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy het 18 van sy 27 jaar tronkstraf op Robbeneiland deurgebring.
Mandela se Afrikaanse brief uit die tronk
In 1975 ontvang Tafelberg-Uitgewers ʼn Afrikaanse brief en die adres van die briefskrywer is Robbeneiland.
Madiba en Graça
Oudpresident Nelson Mandela was ten tyde van sy dood met Graça Machel getroud – die enigste vrou ter wêreld wat al met twee staatshoofde getroud was.
Die heimwee na die Mandela-era
Flip Buys bied sy mening oor Mandela se afsterwe en neem die sogenaamde “Mandela-era” onder die loep.
Nelson Mandela oorlede
Oud-president Nelson Mandela is Donderdagaand omstreeks 20:50 in die ouderdom van 95 jaar by sy huis in Houghton, Johannesburg oorlede.
Oos-Kaapse polisiebeampte doodgeskiet
ʼn Oos-Kaapse polisiebeampte is Dinsdag dood in ʼn skermutseling in Elliotdale.
Twee sterf in vliegtuigongeluk
Twee mense is dood nadat ʼn ligte vliegtuig Woensdag in ʼn suikerrietveld in Richmond naby Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal neergestort het.