Pastoor Lethebo Rabalago, ook bekend as die “Doom-profeet”, is Dinsdag in die landdroshof in Mookgopong (Naboomspruit) in Limpopo gevonnis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Doom-profeet"
‘Doom-profeet’ dán verhoor
Die sogenaamde “Doom-profeet” het glo sy gemeentelede in die gesig en op ander liggaamsdele gespuit om hulle van kanker, MIV/vigs en ander siektes te “genees”.
Interdik teen ‘Doom-profeet’ bekom
Die hooggeregshof in Limpopo het Maandag ʼn interdik uitgereik teen pastoor Lethebo Rabalao wat hom verhoed om Doom-insekweerder op sy gemeentelede te spuit.
Departement sleep ‘Doom-profeet’ hof toe
Die departement van gesondheid in Limpopo het Vrydag bevestig dat hy ʼn interdik bekom het om die selferkende profeet (Detective) Lethebo Rabalago te verhoed om Doom-insekweerder op sy gemeentelede te spuit.
[Foto’s] ‘Doom-profeet’ het internet op hol
Daar word behoorlik die draak gesteek met die profeet wat sy gemeentelede met die insekdoder Doom spuit.
Maatskappy reageer oor ‘Doom-profeet’
Tiger Brands het in ʼn verklaring gesê die maatskappy neem kennis van die onlangse optrede deur profeet (Detective) Lethebo Rabalago waar Doom-insekweermiddel in persone se gesig gespuit word as deel van aanbidding.
[Foto’s] ‘Doom-profeet’ gekap; ondersoek begin
Sosiale media is behoorlik aan die gons nadat foto’s aan die lig gekom het van ʼn profeet wat sy gemeentelede met die insekdoder Doom spuit.