Agt van die nege vermiste mynwerkers by Harmony Gold se Doornkop-myn, wes van Johannesburg, is dood aangetref nadat hulle ná ʼn brand Dinsdagaand verdwyn het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Doornkop"
Verkragting-verdagte vasgetrek; verbind met nóg misdade
’n Verdagte wat gister in verband met die ontvoering, verkragting en poging tot moord op ’n 34-jarige vrou aangekeer is, is intussen aan nog talle misdade teen vroue en kinders verbind.