Inwoners van Doornpoort in die noorde van Pretoria sê wéér ʼn mynmaatskappy die stryd aan wat ʼn klipgooi van hulle woonbuurt wil prospekteer vir minerale.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Doornpoort"
Pta-gesin het noue ontkoming met rowers
“Ons het hulle met 40 sekondes gemis. Ons is maar skrikkerig dat hulle miskien sal terugkom”.
Vrou en baba sterf in N4-ongeluk
ʼn Vrou, vermoedelik in haar laat 20’s, en ʼn sewe maande oue baba is Saterdagoggend oorlede in ʼn ongeluk naby die Doornpoort-plaza op die N4 buite Pretoria.
AfriForum appelleer teen nuwe PTA-mynontwikkeling
AfriForum het ʼn appèl ingedien teen die beoogde mynontwikkeling in Doornpoort, Pretoria.
Platinummyn in Pretoria se agterplaas beoog
Die burgerregtegroep AfriForum het verskeie klagtes van inwoners van die Doornpoort-gemeenskap in die noorde Pretoria ontvang, nadat dit aan die lig gekom het dat platinummyn in die omgewing dalk opgerig gaan word.