Die soektog na die moordenaar van ʼn vrou wie se liggaam Dinsdagoggend in Centurion deur ʼn drawwer gevind is, duur voort.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Doringkloof"
Verdagte betrap waar vrou vermoor is
ʼn Verdagte persoon is Woensdagoggend in Centurion betrap in dieselfde gebied waar ʼn vrou se lyk Dinsdagoggend deur ʼn drawwer gevind is.
Drawwer kom op vrou se lyk af
ʼn Centurion-inwoner het Dinsdagoggend op die liggaam van ʼn vrou afgekom toe sy gaan draf het.