Die Valke in die Wes-Kaap het Maandagmiddag twee speurders in Mitchells Plain in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dossier"
Oponthoud vir polisie se elektroniese dossierstelsel
Dit kan tot 20 jaar duur om ‘n volledige rekenaarstelsel te implimenteeer wat vir elektroniese polisiedossiere gebruik kan word.