“Al wat ek eintlik vir haar kan gee is my liefde… en ek gee dit reeds elke dag vir haar.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Downsindroom"
Kurt Darren maak Jay Dee se verjaarsdagdroom waar
“As hy na die video kyk wat Kurt gestuur het of selfs net daaraan dink, dan trek hy sy asem so in en glimlag. Hy het vir my gesê dit was die lekkerste dag in sy lewe.”
Man jaag met Downsindroom-kind (34) weg toe pa in winkel is
Ryan Meyer (34) het vir sy pa in die motor gewag terwyl hy in die winkel besig was.
Vrou maak geskiedenis in skoonheidskompetisie
“Ek wil vir ander mense wys waaroor inklusiwiteit gaan en dat mense met spesiale behoeftes ook hul drome kan najaag.”
[Boek] Shéri – nes ek is
Shéri Brynard is gebore met Downsindroom. Dokters het haar ma min moed gegee, maar vandag, 35 jaar later, is Shéri ‘n lewendige jong vrou met menige avontuur op haar kerfstok.
Downsindroom-meisie speel model vir klerewinkel
Lily Beddall, ʼn tweejarige meisie met Down se sindroom, is die nuwe gesig van ʼn bekende klerewinkel in Engeland.
Downsindroom-paartjie vier 20ste huweliksherdenking
“My troue was die beste dag van my lewe. Ek was geskok toe Tommy my gevra het om te trou, maar ek het dadelik ‘ja’ gesê!” sê Maryanne.
Slegs spesiale kelners vir dié restaurant
ʼn Restaurant en koffiewinkel in Kaapstad lok wyd positiewe reaksie uit slegs ʼn week ná hy sy deure oopgemaak het. Dié restaurant, met verskeie personeellede met Downsindroom, probeer om die personeel op te hef deur onderrig te bied in die restaurant- en gasvryheidsbedryf.
Ma dagvaar vir Downsindroom-seun se ‘lyding’
ʼn Ma het haar tot die grondwethof gewend om ʼn voorgeboortesentrum in Claremont, Kaapstad, vir nagenoeg R6 miljoen te dagvaar nadat haar seun met Down-sindroom gebore is en “onregverdig ly”, het The Times Vrydag berig.