Die Cheetahs is steeds op koers vir ʼn uitspeelplek in die Pro14-reeks na ʼn goeie terugvegpoging Vrydagaand in die tweede helfte teen die Newport Dragons.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dragons"
Kings trap klei op nat veld in reënwedstryd
Die Southern Kings het hulle vyfde opeenvolgende wedstryd verloor, maar dié keer was daar tog wel effense verskoning vir die neerlaag.
Kings: geen verskonings geld meer nie
Die Kings, met ʼn span wat weer kwaai geskommel is in die afrigter Deon Davids se volgehoue soeke na die beste spelers en kombinasies vir die Pro14-reeks, kom Saterdagaand (20:35 SA tyd) in Newport teen drie landgenote te staan.
Ses rooi kaarte en `n gele in één wedstryd
Ses geel kaarte in `n enkele wedstryd kom nie aldag voor nie, wat nog te sê ses rooies!
Tuine raak die slaansak van Assupolreeks
Tuine se Grizzlies is besig om die slaansak van die Noorderbonde se Assupolreeks te raak en het Saterdag oor die 150 punte teen die Tukkies (Fezelas) afgestaan.
Assupolreeks: voorlopers in A1 pak mekaar
Die voorlopers in Afdeling A1 van die Noorderbonde se Assupolreeks bots Saterdag trompop in die derde ronde van dié reeks wat deur die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) geadministreer word.
Assupolreeks: Impala, Northam, Dragons verras
Saterdag se ronde van die Noorderbonde se Assupolreeks was propvol groot verrassings.
BBRU-ligas: Twee nuwelinge in Carltonreeks
Twee nuwe klubs speel vanjaar in die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se Carltonliga.