Die polisie in Nederland het ʼn tienermeisie in hegtenis geneem nadat sy haar glo op Twitter as ʼn lid van Al-Kaïda voorgedoen en American Airlines gedreig het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dreigement"
Vier PTA-winkelsentrums deur bomdreigemente geteister
Vier winkelsentrums in Pretoria het die afgelope twee maande elk ʼn bomdreigement ontvang.