Dries Botha het dae nadat hy op sy kleinhoewe in die Kleinfontein-omgewing aangeval is, in ʼn hospitaal in Johannesburg aan sy wonde beswyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dries Botha"
‘Plaasmoordenaar’ wat ontsnap weer vas
Die verdagte is in dieselfde omgewing in hegtenis geneem as waar die moord amper twee jaar gelede gepleeg is.
Twee vermeende plaasaanvallers ontsnap
Die polisie het teen Vrydagoggend nog geen inligting gekry oor waar die sewe hulle kan bevind nie.