Dries is herhaaldelik met ʼn hoekyster oor sy kop geslaan voordat hy ook vasgebind is en die aanvallers die egpaar in ʼn bos ingesleep en daar gelos het
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dries en Mariaan Schoeman"
Plaaswerker erken hy het boer vermoor
Die beskuldigde het skuld erken op ʼn aanklag van moord, ʼn aanklag van poging tot moord, twee aanklagte van ontvoering, twee aanklagte van roof met verswarende omstandighede en ʼn aanklag van diefstal.
Boer sterf ná plaasaanval op Machadodorp
Dries Schoeman (70), wat op 21 Junie 2017 ernstig beseer is tydens ʼn aanval op ʼn plaas in Machadodorp, Mpumalanga, is Sondag oorlede.
Machadodorp-plaasaanval: Bejaarde egpaar wreed aangeval, in bos gelos
“Die aanvallers het hul albei in ʼn wrede aanval met ʼn skerp staalvoorwerp geslaan. Daar was baie bloed. Hulle is daarna met staaldraad vasgebind en in die bos ingesleep.”
Bejaarde man met doringdraad vasgebind tydens plaasaanval
Die egpaar is onder meer met ysters aangerand en die man is met doringdraad aan ‘n houtpaal buite die huis vasgevind.