“Baie mense hoor die woord droogtehulp, maar hulle weet nie hoe om self betrokke te raak nie; nou is dit maklik om van enige plek in die wêreld by te dra.”
Alles vir die sleutelwoord "droogte"
Droogteramp: ‘Waarvoor is geld gebruik?’
Politieke partye het gekap na die regering se besluit om die ramptoestand weens die droogte op te hef en sê landbouers – en die voedselsekerheid waarvoor hulle verantwoordelik is – word as vanselfsprekend aanvaar.
Droogte in SA ‘nie meer ʼn ramp’
Die regering meen dat landbouers ʼn toleransie moet ontwikkel teen droogtes omdat droogtes die uitvloeisel van klimaatsverandering is.
Droogte: Boere in Gamtoosvallei op hul knieë
Byna die helfte van plaaswerkers kan dalk afgelê word.
Droogte-ramptoestand verleng
Sedert die aanvanklike ramptoestand op 4 Maart aangekondig het, het boere weinig hulp van die regering ontvang.
Boere en moeilike besluite
Elize Perrin skryf oor hoe die boerderygemeenskap van Graaff-Reinet en die Groot-Karoo die droogte en Covid-19 beveg.
Droogteramp in Noord-Kaap duur voort
“Die sneeubaleffek van ʼn landbou-ekonomie op die platteland wat tot niet gaan, is enorm.”
Droogte nasionaal tot ramp verklaar
Dit is in dié stadium nog onduidelik hoeveel geld beskikbaar gestel gaan word.
‘Ystervrou van Garies’ (72) bied droogtehulp op spesiale manier
“Ek staan op met ʼn lied in my hart, om te weet ek doen iets om die diere en die boere te help. Dit is die mense wat vir ons kos voorsien, so ek doen dit met liefde vir hulle.”
Boere positief ná goeie reën
Dele van die Vrystaat en die Noord-Kaap het in twee weke meer as 90 mm reën gehad.
Miljoene in droogtehulp in Limpopo ‘steeds nie genoeg’
“Wat my betref, moet boere se skuld afgeskryf word.”
Só lyk Wes-Kaapse damvlakke
Damme het meer water as verlede jaar hierdie tyd.
‘Bid vir die boerdery’, vra Agri SA
“Die sektor ervaar tans verskeie uitdagings soos die droogte en politieke en beleidsonsekerhede.”
Donateurs maak harte oop vir studente in Noord-Kaap
Helpende Hand se Studietrust het aangekondig dat hy 26 studente van wie die ouers op plase in die droogste gebiede in die Noord-Kaap woon, elk met R50 000 se studiegeld gaan help.
Geen meer tenkwaens aan waterlose dorpe
Dit is weens die wye voorkoms van korrupsie met die verhuring van die tenkwaens.
Kommer oor verhongerde diere op De Aar
Die diere drink onder meer die rioolwater en vreet uit asblikke en vullissakke. Hulle veroorsaak ook ʼn gevaar op paaie.
Besluit verwelkom om N-Kaap tot rampgebied te verklaar
“Die besluit om R200 miljoen in finansiering beskikbaar te stel om die krisis op te los, moes lankal geneem gewees het, maar word steeds verwelkom.”
Duisende vee kom om in droogtegeteisterde Namibië
Aldus die verslag het 88 219 diere tussen Oktober 2018 en September 2019 gevrek – ʼn gemiddeld van 7 350 vrektes per maand.
Dwing premiers om te reageer oor droogte, maan DA
John Steenhuisen, leier van die Demokratiese Alliansie, het Donderdag pres. Cyril Ramaphosa versoek om premiers te dwing om te reageer op die land se droogtekrisis om ʼn “katastrofe” te voorkom.
Droogte: Situasie steeds benard
Die boorgate wat in die Oos-Kaap gesink is, het weens die verslegtende droogtetoestande ook nie veel opgelewer nie.