Helpende Hand se Studietrust het aangekondig dat hy 26 studente van wie die ouers op plase in die droogste gebiede in die Noord-Kaap woon, elk met R50 000 se studiegeld gaan help.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "droogterampfonds"
‘Wil ons vlieg of wil ons eet?’
“Nie te lank terug nie was daar 4 000 melkboere in die Vrystaat. Nou is daar net 60 oor.”
VF Plus dien mosie in om droogtewet te hersien
Wetgewing oor droogtehulp hou nie tred met die dringendheid van ernstige droogtesituasies nie en moet dringend hersien word, sê die VF Plus.
Skokfeite oor vuishou van droogte op landboubedryf
“Meer as die helfte van boere ly onder meer aan depressie en angs weens die uitdagings en skade te wyte aan die droogte.”
Droogte: ‘Modder is beter as stof’
Die verhaal eindig egter nie hier nie. AfriForum gaan in November talle organisasies in Europa besoek wat aangedui het dat hulle die moontlikheid oorweeg om skenkings tot die droogtefonds te maak.
Landbouprodusente in oorlewingstryd
Agri SA het ʼn dringende beroep op die publiek en die korporatiewe sektor gedoen om die organisasie se droogtehulpfonds te ondersteun.
Droogtehulp-groepe groei vinnigste ter wêreld
Suid-Afrikaners het behoorlik hande gevat in die droogtetoestande met die Facebook-groepe “Boere in nood” en “Water Shortage South Africa” wat tans die twee Facebook-gemeenskappe is wat die vinnigste ter wêreld groei.
‘Sit ons asseblief in die ry om hulp te kry’
Ek voel oneindig jammer vir my eie man en vir elke boer. Hulle hou hulle sterk.
Droogtehulp: Organisasies snoer kragte saam
Die organisasies AfriForum, Solidariteit, Helpende Hand en TLU SA het Donderdag hul planne bekend gemaak om droogtegeteisterde boere by te staan. Dié samehangende projek is daarop gemik om verligting te bring in droogtegeteisterde gebiede in Suid-Afrika.
Fonds gestig om boere te help
Agri SA het Woensdag aangekondig dat hy kragte met ʼn toonaangewende maatskappy gesnoer het om ʼn fonds te stig om boere by te staan in die huidige droogte wat as een van die ergste natuurrampe die afgelope 20 jaar beskou word.