Verskeie politieke organisasies en burgerlike groepe het hul misnoeë uitgespreek dat die saak teen ʼn jong man, wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn sewejarige meisie by ʼn Dros-restaurant verkrag het, uitgestel is.
Alles vir die sleutelwoord "Dros"
‘Dros-verkragting’: Beskuldigde 14de op hospitaalwaglys
Die beskuldigde het soos by sy vorige verskynings met sy kop geboë in die beskuldigdebank gestaan en vandag voortdurend sy oë gevryf en gesnuif.
Betogers ruk weer op na Dros-verkragtingsaak
‘n Woordvoerder van die Tshwane-metropolisie het motoriste aangeraai om vandag die strate naby die hof te vermy omdat dit deur betogers versper sal wees.
‘Dros-verkragting’: Beskuldigde Weskoppies toe
Hy het glo ook al homself leed aangedoen en verskeie kere probeer selfmoord pleeg.
‘Dros-verkragting’: Beskuldigde terug in hof
Groot groepe betogers word soos met die beskuldigde se vorige hofverskyning by die hof verwag.
Insameling vir Dros-slagoffer vorder goed
“Ons vertrou die gesin sal die beste weet wat hulle moet doen om hul dogter in dié omstandighede te help. Ons sal beslis nie aan hulle voorskryf nie.”
Weldoeners skenk groot vir Dros-slagoffer
“Weens die sensitiewe aard van die veldtog en om die gesin te beskerm, maak ons geen melding van enige name nie.”
Dros-verkragtingsaak: Aktiviste sê hul sal wéér opruk
“Ons is tevrede dat die saak goed vorder. Nou moet ons net seker maak die klag van poging tot moord word bygevoeg.”
‘Dros-verkragting’: Beskuldigde in hof
Die 20-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn sewejarige meisie glo in die toilet van ʼn Dros-restaurant in Silverton verkrag het, het Dinsdag weer in die Pretoria-landdroshof verskyn.
Dros-verdagte in hof: Dié strate, plekke na verwagting deur betogings geraak
Die Tshwane-metropolisiedepartement het gewaarsku dat strate in Pretoria Dinsdag heeltemal gesluit sal wees vir verkeer in die omgewing rondom die Pretoria-landdroshof waar die verdagte in die Dros-verkragtingsaak sal verskyn.
Skare betogers verwag by Dros-verdagte se borgtogverhoor
Sy sê hulle beplan nie om busse te reël om mense Dinsdagoggend hof toe te bring nie omdat dit nog net die verdagte se borgtogaansoek is. “Maar namate die saak vorder, sal ons ons pogings verskerp.”
‘Dros-verkragting’: Moenie video deel, sê regskenner
Die ontstellende video wys ʼn man wat naak is en sy geslagsdele met klere bedek.
Dros reageer oor ‘kinderverkragting’
Patse Jordaan, Dros-woordvoerder, het Dinsdagaand gesê hulle het die kind se ouers enige bystand aangebied “wat redelikerwys in so ʼn geval verwag kan word”.
Man in hof ná hy kind glo in Dros verkrag
Toe die meisie se ma na haar begin soek, het sy ʼn geraas uit die manstoilette gehoor, maar die deur was glo geblokkeer.