Die departement van toerisme en omgewingsake in Limpopo het Woensdag gesê die omstrede dryfjag wat vandeesweek in Alldays plaasvind, is wettig en word op ʼn “verantwoordelike wyse” uitgevoer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dryfjag"
Eerste klomp diere dood in Limpopo-dryfjag
Buitelandse jagters het Maandag voortgegaan met die omstrede dryfjag in Alldays, Limpopo, ondanks sterk openbare teenkanting en negatiewe publisiteit rondom die praktyk.
DBV hof toe om ‘Alldays-slagting’ te keer
“Die jag is suiwer vir die vermaak van jagters. Honderde diere sal geskiet word, beseer word en ly.”