“Duane Vermeulen is ʼn speler wat nie net met ongelooflike werketiek spog nie, maar ook oor die vermoë beskik om die gang van ʼn wedstryd binne ʼn oogwink te verander.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Duane Vermeulen"
Doring Duane groet Bokke
“Duane Vermeulen sal vir altyd as een van die harde manne van Suid-Afrikaanse rugby beskou word. Hy is ʼn ware legende van die spel.”
Kaptein Duane wil van voor lei
“As ʼn span het ons oor die feit gepraat dat dit waarskynlik my laaste tuiswedstryd in ʼn Springbok-trui is.”
Duane wil Wêreldbeker toe
“Ek wil deel wees van die Bok-span en ek wil hulle by die Wêreldbeker verteenwoordig.”
Duane se Ulster klop Saints
Vermeulen was oudergewoonte weer een van die ankers met sy fisieke dryfspel en ondersteuning in die vaste los.
Duane Vermeulen sluit by Bokke aan
As Alun Wyn Jones dit kan doen, dan kan ysterman Duane Vermeulen dit ook doen.
‘Thor’ is die kaptein in Pretoria
Die 34-jarige losvoorspeler is die eerste Pretoriase kaptein in die Jake White-era.
Kiwi-agtsteman sê Duane was die sterkste
“Duane Vermeulen is ongetwyfeld een van die sterkste manne teen wie ek gespeel het.”
Vermeulen het wêreld se respek vir Italië se Parisse
“Sergio speel in sy vyfde Wêreldbeker-toernooi en dit is ’n ongelooflike prestasie.”
Bokkaptein geniet Rugbykampioenskap-titel, maar…
Vermeulen: “Bestendigheid is die wagwoord.”
Duane dalk die katalisator wat die Bulls nodig het
Een swaeltjie maak nie ʼn somer nie, maar die amptelike aankondiging dat die Sterk Springbok-agsteman Duane Vermeulen sy gewig by die Bulls ingooi, gaan maak dat die Pretoriase span in 2019 ʼn gedugte pak sal hê.
Wie gaan gepos word om vir Duane plek te maak?
ʼn Volgende balanseertoertjie wag nou op die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, wanneer die agtsteman Duane Vermeulen hom binnekort weer by die Springbokspan sal aansluit.
Is Duane Vermeulen ʼn beter keuse as Jaco Kriel?
Dit sal darem baie onregverdig wees as Jaco Kriel, en sommer ook Kwagga Smith, oor die hoof gesien word wanneer die Springbokspan later vanjaar gekies word.
Rassie se Duane-tameletjie
Hoeveel is genoeg?
Wie is in die wedloop as Bokkaptein?
Wie gaan die Springbokke lei as Eben Etzebeth nie Saterdag in Padova teen Italië kan speel met die onderkaptein Siya Kolisi wat weens gesinsverpligtinge ook nie beskikbaar is nie?
Die Duane Vermeulen-tameletjie
Dit is darem baie ironies dat die Springbokafrigter, Allister Coetzee, homself so in die voet skiet.
Allister maak ommekeer ná Pieter-Steph se harsingskudding
En toe maak die Springbokafrigter Allister Coetzee weer ʼn ommekeer.
Duane lank langs die kantlyn
Die Bokke se plan om Duane Vermeulen vir die komende Rugbykampioenskap en aan die einde van die jaar vir die Europese toer te kies, het skipbreuk gely.
Duane uit vir al drie toetse teen Franse
Duane Vermeulen sal nie in die komende toetsreeks teen Frankryk speel nie.
`n Dag is `n lang tyd in rugby
`n Dag is `n baie lang tyd in rugby