Dié beskuldigde was glo oortuig dat die babadogtertjie deur demone beset was, aangesien die kind aanhoudend gehuil het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Duduza"
Skokontdekking toe metrobeamptes afleweringswa voorkeer
“Die beseerde, wat gesukkel het om asem te haal en wie se gesig opgeswel was, het vertel sy nagmerrie het twee weke gelede begin.”
Seun met vervalste geld by skool betrap
ʼn Tienerseun is Dinsdag by ʼn skool aan die Oos-Rand in hegtenis geneem nadat vervalste geld van nagenoeg R50 000 in sy besit gevind is.