“Oor die jare heen het ons gesien hoe baie mense met gestremdhede die vreugde van duik ontdek.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "duik"
Duikrekord pryk nou agter SA’ner se naam
“Ek het nog altyd daarvan gedroom om die wêreldrekord te verbeter, maar dit was eers in 2016 met my eerste duik van 100 m waar dinge in alle erns begin het.”
‘Verlamde’ man wil ander help ná fratsongeluk
“Ons het eers gedink hy het harsingskudding opgedoen en dít is hoekom hy heeltyd gesê het hy kan niks voel nie.”
Beroepsduiker sterf by Sodwanabaai
ʼn 55-jarige beroepsduiker is Sondag by Sodwanabaai aan die KwaZulu-Natalse Noordkus dood.
Instrukteur, vriendin sterf in duik-ongeluk
‘n Bekende duikinstrukteur en sy duikmaat is Woensdag dood nadat hulle in die diepsee geduik het by Umkomaas aan die KwaZulu-Natalse suidkus.
Australiër in duikongeluk dood
Familielede van ʼn Australiese vrou, wat vandag in ʼn dekompressie-ongeluk in Durban oorlede is, ontvang traumaberading by die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI).