Bothaville se CANSA-vrywilligers en die Westelike Posduifunie het hande gevat en só is die projek “Wings for CANSA” gebore. Met dié projek gaan daar gepoog word om geld in te samel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "duiwe"
[Video] Duiweboer lief vir sy sport
Ferdie verduidelik hoekom hy so lief is vir dié sport. “Hierdie sport is al ouer as ʼn 100 jaar en dis ʼn gesinsport. Jy is nie weg van die huis af nie, naweke is ek hier by die huis en almal kan deelneem. By my is tot die kleinkinders betrokke.”
Uitdrukking: Onder iemand se duiwe skiet
Hier is nou ‘n goeie uitdrukking om dit sagkens te stel as iemand by iemand anders se nooi aanlê. Taaltoffie gee vir jou meer besonderhede oor dié uitdrukking in Afrikaans.
Plein en Simpel – ’n Duiwestorie
Hulle is so deel van enige stadsplein soos toeriste met kameras en statige standbeelde van volkshelde: duiwe in elke skakering van grys.
Wit duiwe by Mandela-hospitaal vrygelaat
Wit duiwe is Dinsdag vrygelaat by die Pretoriase hospitaal waar voormalige president Nelson Mandela in ʼn kritieke toestand is.