“In die doodse stilte was daar skielik ʼn dreungeluid wat soos ʼn trein in die verte geklink het. My huis het geskud en my plafon het gekraak.”
Alles vir die sleutelwoord "Durban"
Durban-gyselaarsdrama: Verdagte het ‘pensioengeld’ geëis
“Sy vuurwapen was sigbaar, maar hy het dit nooit gebruik nie. Hy het net mondelinge dreigemente gemaak.”
Man in sy motor geskiet
Die verdagte het die slagoffer se motor genader, waar dit voor ʼn moskee geparkeer was.
Pa ernstig beseer ná huisroof
ʼn Pa en sy seun het die middag gesit en televisie kyk toe hulle ʼn harde geluid buite die huis hoor.
Video: Historiese gebou in brand beskadig
Dié gebou dateer van die vroeë 1900’s en het vroeër as ʼn kerk gedien.
Man ernstig beseer toe sementtrok omslaan
Die vragmotor moes gedeeltelik opgelig word sodat reddingswerkers die bestuurder kon bevry.
Heli-ongeluk: Slagoffer was pa van vier
Die leerlingvlieënier wat Maandag in ’n helikopterongeluk in Durban dood is, was die pa van vier kinders.
Polisieman kritiek ná transitorooftog
“Die polisiebeamptes kon wel daarin slaag om die mans in hul spore te stuit.”
Video: Ellelange mamba op Durbanse strand gered
Dit is ʼn skaars verskynsel om ʼn slang op ʼn strand te sien.
DUT-kampusse gesluit ná hordes vir registrasie opruk
ʼn Fopnuusboodskap het mense genooi om op kampus vir toelating te gaan registreer wat ʼn toeloop van voornemende studente tot gevolg gehad het.
Seun (4) kritiek ná hy uit woonstel val
“Met paramedici se aankoms op die toneel is die seuntjie in ʼn kritieke toestand aangetref.”
Man val uit venster van woonkompleks
Die man is op die toneel dood verklaar.
‘Kaper’ doodgeskiet tydens jaagtog
’n Beampte van ’n voertuigopsporingsmaatskappy is ernstig gewond tydens die jaagtog.
Tiener ernstig beseer ná tref-en-trap
Die voertuig het glo deur ʼn rooi verkeerslig gery en die 13-jarige getref.
Man beroof glo winkel met speelgoedgeweer
Die vermeende rower werk by ’n ander tak van die winkel wat hy beroof het.
Polisie-skoonmaker tronk toe vir korrupsie
Hy was glo kop in een mus met ʼn polisiebeampte.
Seun ‘val’ glo ná stryery uit woonstelgebou
Die dertienjarige seun is in die woonstelgebou se tuin aangetref.
Man steel glo by hof tydens verskyning
Die man was ten tyde van die voorval by die hof om in ’n onverwante saak van huisroof te verskyn. Dis glo nie die eerste keer dat die man by regeringskantore steel nie.
Trokdrywer vas wat byna 1 900 kaste bier vervoer
Die bestuurder van die vragmotor het nie oor ’n permit beskik om alkohol gedurende vlak 3 van die afsonderingstydperk te vervoer nie.
Man vas oor duisende Ivermectin-tablette
Die man is op die King Shaka-lughawe in hegtenis geneem nadat hy van Dubai daar aangekom het.