“ʼn Jaagtog het gevolg en die verdagtes het teen ʼn lamppaal en ʼn muur in Woodlandsweg gebots.”
Alles vir die sleutelwoord "Durban"
Motorkapings neem skerp toe tydens afsonderingstydperk
Daar het ʼn verskuiwing plaasgevind in die dae en tydstip waartydens motorkapings aangemeld word.
Voertuie, kantore brand tydens betoging oor dienslewering
“Hoe eis jy elektrisiteit en verwoes jy staatseiendom wat die gemeenskap help?”
Klopjag oor R200 miljoen se bedrog by munisipaliteit
Die munisipaliteit het glo tenders toegeken sonder dat behoorlike prosesse gevolg is.
3 ‘generaals’ vas vir afpersing
Die beamptes het glo miljoene van die sakeman geëis.
Nicolette ook op parool vrygelaat ná moord op ouers
“Dit is wat God wil hê,” het Lotter destyds aan haar ma gesê terwyl sy haar met ʼn mes doodgesteek het.
Eiendomsagent vas oor bedrog in Durban
ʼn Vrou is in Durban in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem in verband met verskeie aanklagte van eiendomsbedrog.
1 dood, verskeie beseer toe Durbanse gebou ineenstort
Verskeie mense was in die gebou vasgekeer.
Egpaar vas ná miljoene by munisipaliteit voete kry
Nog twee verdagtes is intussen in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en korrupsie.
Covid-19: Hoe virus in KZN-hospitaal versprei het
ʼn Span kundiges het probeer vasstel hoe die virus in dié hospitaal soos ’n veldbrand versprei het.
Sewe dood in gru-ongeluk in KZN
ʼn Ligte voertuig met agt insittendes het glo verskeie kere oor die pad gerol.
Dié SA stede is glo gevaarlikste ter wêreld
Van dié stede is boonop gevaarliker as in 2018, volgens ʼn internasionale datagroep.
Durban-landdroshof word ontsmet
“Die saak is Vrydag aangemeld en al die ander hofpersoneel en regsbeamptes wat in aanraking met die persoon gekom het, is geïdentifiseer en het toetsing ondergaan.”
Groep by fabriek vasgetrek oor drank, sigarette
“Dit was weer gesluit, maar beamptes kon hoor daar is iets binne die fabriek aan die gang.”
Covid-19: Vakbond eis dat hospitaal met etlike gevalle tydelik sluit
Volgens die vakbond word daar van gesondheidswerkers verwag om sonder beskermende toerusting en kleredrag te werk.
Durban-stadsbestuurder in hof oor bedrog, korrupsie
Sipho Nzuza, stadsbestuurder van die eThekwini-munisipaliteit (Durban), het Dinsdag vlugtig in die handelsmisdaadhof in Durban verskyn vir sy beweerde rol in die sowat R500 miljoen-tenderskema wat tot die “herontplooiing” van die voormalige burgemeester, Zandile Gumede, gelei het.
Pasiënt se familie val dokter aan
Die dokter is so erg beseer dat sy in die hospitaal se waakeenheid opgeneem is.
Tiener verdrink naby seiljagklub
In ʼn ander voorval is een dood en een vermis toe swemmers deur ʼn seestroom meegesleur is.
Gewonde man dreig paramedici met mes, verfbalgeweer
ʼn Man wat met ʼn mes in sy maag gesteek is, het die einste mes uitgepluk en paramedici daarmee gedreig voordat hy ook op hulle met ʼn verfbalgeweer losgebrand het.
Polisie trek twee ‘stropers’ in lokval vas
“Die mans was stomgeslaan toe polisiebeamptes hulle konfronteer.”