As jy in die land van sauvignon blanc – die Durbanville-wynvallei – wil gaan kuier, is die nuus van internasionale pryse natuurlik net daardie hupstootjie waarvoor jy gewag het, skryf Maryke Roberts.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Durbanville-wynvallei"
Kuier al met die alfabet langs in Durbanville
As jy wonder waar om met jou besoek aan die Durbanville-wynvallei te begin, oorweeg “A” en werk stadig maar seker deur die alfabet, skryf Maryke Roberts.