Die student is verlede maand met breinbeserings in ʼn hospitaal opgeneem nadat hy in ʼn lesingsaal op kampus met ʼn skerp voorwerp gesteek en sy skedel gedurende die aanval gekraak is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "DUT"
Student sterf ná aanranding by DUT
Sandile Ndlovu (18), wat bedryfsingenieurswese aan die Durban-Universiteit vir Tegnologie (DUT), studeer het, het Saterdag aan sy beserings beswyk ná hy op die kampus aangeval is.
9 studente vas wat wag glo aan die brand wou steek
Kollegas het gesien hoe ʼn groep ontstoke studente die sekuriteitswag takel en kon hom te hulp snel voordat hy aan die brand gesteek kon word.
DUT sê oor aanranding in lesingsaal
“Ongelukkig het die universiteit nie veiligheidswagte in elke lesingsaal nie.”
Malema: ‘Rig eerder wapens op burgemeester as studente’
“Dié mense moet weet dat vir ons om eenheid onder swart mense te bou, moet die Indiërs aan hul mentaliteit werk dat hulle nader aan wit is. Hulle is nie nader aan wit nie, hulle is swart.”
Podlitiek: Kampus-kommer, DA se ‘ANC-manifes’ en Kodwa-klagtes
Daniël du Plessis, Paul Maritz en Daniel Eloff kyk hierdie week na die ontwrigtings op ons kampusse, die DA se 2019-verkiesingsmanifes en die beskuldigings teen die ANC-woordvoerder Zizi Kodwa.
DUT-klasse hervat Maandag
DUT word sedert die begin van die maand ontwrig deur gewelddadige betogings.
DUT hof toe om betogings te keer
Die vise-kanselier sê in die aansoek die interdik moet dringend toegestaan word aangesien daar met elke dag se betogings nog ʼn moontlikheid van beserings of sterftes is.
Nóg ʼn KZN-universiteit gesluit oor betogings
Dit is die derde hoëronderriginstansie in KwaZulu-Natal vandeesweek wat nie meer lesings aanbied nie, weens gewelddadige betogings, dreigemente aan personeel en intimidasie van nie-protesterende studente.
DUT-lesings wéér opgeskort ná geweld
“Die dreigemente wat deur sekere lede van die SR gemaak word, moet ernstig geneem word veral in die lig van die vlakke van geweld wat ons twee weke gelede gesien het.”
DUT-studente oorhandig memorandum ná vreedsame optog
Studente aan die Durban Universiteit vir Tegnologie (DUT) het Maandag vreedsaam na die stadsaal opgeruk onder leiding van studenteleiers verbonde aan die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF).
Lesings opgeskort weens studentebetogings
“NSFAS het die reëls verander. Daarom is daar sekere studente wat toelae voor 2018 ontvang het. Studente wat ná 2018 studeer, kry dus nie dieselfde toelae nie en daarom die ongelukkigheid.”
‘Só het DUT-student gesterf’
“Terwyl EFF-lede op die studenteraad buite die kampus gewag en gesing het, het die veiligheidswagte saam met hul bestuurders met gewere opgedaag. Hulle het sonder enige rede pepersproei gebruik.”
DUT-kampus gesluit ná student tydens betoging sterf
ʼn 20-jarige student aan die Durban Universiteit van Tegnologie (DUT) is Dinsdagmiddag naby die Steve Biko-kampus doodgeskiet.
Aanvang van akademiese jaar by DUT vertraag
Die Durbanse Universiteit van Tegnologie (DUT) het Donderdag gesê die aanvang van sy 2018 akademiese jaar word vertraag weens ʼn geskil oor salarisse.