Vyf gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn Stroomop-DVD te wen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "DVD"
Luister: Die Campbells vier 16 jaar in bedryf met hul soort country-musiek
Harry en Tony Campbell deel vanjaar van hul gunsteling-country-treffers met musiekliefhebbers op hul jongste album, Homegrown Country. Die dubbelalbum bestaan uit 32 snitte wat ou en nuwe country-liedjies bevat.
Luister: Onbeskaamd-groep glo nogtans in liefde en genade
Stass en Elanie Jansen van Veuren en Alouise Peens van die lof-en-aanbiddingsgroep Onbeskaamd het in Maroela Media se ateljee kom kuier gesels oor hulle musiek, die nuwe DVD wat hulle in Junie opgeneem het en die liefdadigheidsprojek waarby hulle betrokke is.
Resensie: Bapsfontein Live – Die Campbells
As jy van Die Campbells se musiek hou, gaan jy hierdie vertoning op DVD geniet.
Resensie: ‘Is duidelik’ – Emo Adams
Hierdie DVD sal nie net by Adams se aanhangers byval vind nie, maar by enigeen wat van goeie musiek hou. ’n Mens sien uit na sy volgende CD.
Resensie: Gospel Skouspel 2014
Gospel Skouspel 2014 was ‘n uitstekende vertoning waarna ‘n mens meer as een keer sal wil kyk.
Wen: Knysna nou op DVD beskikbaar
Hierdie kompetisie is gesluit. Die plaaslike rolprent Knysna word vandag op DVD vrygestel en Maroela Media het 10 DVD’s om weg te gee met die komplimente van Ster-Kinekor.
Wen ʼn DVD van Leading Lady!
Hier is vir jou goeie nuus indien jy die skreeusnaakse fliek, Leading Lady, op die grootskerm misgeloop het of dalk die fliek weer en weer wil kyk: die DVD is nou beskikbaar!
Duisende onwettige DVD’s en bottels alkohol vernietig
Die Gautengse polisie het Dinsdag nagenoeg 350,000 onwettige DVD’s en CD’s en sowat 97,000 bottels alkohol vernietig wat tydens die feesgety gekonfiskeer is.
Ses Snare en vriende se DVD is pure luistergenot
Ses snare laat gehore steeds brul van lekkerkry en nou kan jy dit geniet op DVD.
DVD: Dink nuut oor verhoudings met Riekert Botha
“Dink nuut” is ‘n DVD-reeks met praatjies deur Suid-Afrika se bekendste Christen-sprekers oor onderwerpe wat ons lewens daagliks raak.