Drie verdagtes het by ʼn stadion aan die buitewyke van Nelspruit vergader toe die polisie op hulle toegeslaan het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dwelmhandel"
Twee SAL-lede glo met dwelms betrap in Hongkong
Twee lede van SAL se kajuitbemanning is verlede week deur doeanebeamptes in Hongkong in hegtenis geneem weens beweerde dwelmhandel.
Vrou met kokaïen in sjampoebottels betrap
“Lede van die SAPD en beamptes van doeane en aksyns het op ʼn wenk reageer en die vrou voorgekeer en haar bagasie deursoek.”
Valke slaan toe op dwelmvrag van R8 miljoen
Daar is ook twee olifanttande en ʼn banknoottelmasjien tussen dié vrag ontdek.
R1,56 m. se mandrax in Baai gekry
“Hulle het op ʼn tas en twee sportsakke met 26 000 madrax-tablette daarin in ʼn tuinwoonstel op die eiendom afgekom.
Vier ‘dwelmmuile’ by lughawe vasgetrek
“Die 48-jarige man is deursoek en daar is deur ʼn X-straalmasjien vasgestel dat hy vreemde voorwerpe in sy maag het.”
Studente vas oor ‘dwelmsindikaat’ in koshuis
Daar is ʼn reusehoeveelheid dwelms, vuurwapens, dwelmvervaardigingstoerusting, gesteelde elektroniese ware, selfone en identiteitsdokumente in een van die kampus se koshuiskamers aangetref.
Polisiemanne vas wat glo dwelms na SA smokkel
ʼn Ongelisensieerde jaggeweer en ammunisie is in een van die polisiebeamptes se besit gevind, terwyl daar in die ander se huis twee dossiere aangetref is.
Twee in hof oor dwelmlaboratorium
Johannes Runz, ʼn Duitse burger, en Travis Moore het Dinsdag in die Worcester-landdroshof verskyn op aanklagte van dwelmhandel en die onwettige besit van vuurwapens.
Rolstoel-daggasmous vasgetrek
“Hy het letterlik bo-op die dwelms gesit.”
Dwelms in haarprodukbottels versteek
ʼn Snuffelhond het 7,5 kg kokaïen by die Internasionale Lughawe OR Tambo ontdek wat in haarprodukbottels versteek was.
Twee vas oor miljoene se tik
ʼn Man en vrou is in Kaapstad in hegtenis geneem nadat 17 kg tik van nagenoeg R4,5 miljoen in hul besit gevind is.
‘Dwelmhandelaars’ vas ná wenk aan polisie
Twee vermeende dwelmhandelaars is Saterdag by verblyf-eenhede in Umkomaas aan die KwaZulu-Natalse Suidkus in hegtenis geneem nadat heroïen in hul besit gevind is.
Polisievrou vas oor beweerde bande met dwelmhandelaars
ʼn Konstabel van die Tafelsig-polisiestasie in Kaapstad is Woensdag in hegtenis geneem nadat tik en ander dwelmbybehore in haar besit gevind is.
Waterskeidingsaak vir dwelmhandel
Twee beskuldigdes, ʼn Nigeriër en sy Suid-Afrikaanse vrou, is swaar gevonnis in verband met dwelmhandel en geldwassery.
SA vrou sterf voor hofverskyning in Botswana
Tamara Louis Azevedo van Suid-Afrika is dood voordat sy op aanklag van dwelmhandel in ʼn hof in Botswana kon verskyn.
10 vas tydens PTA-klopjag
Tien mense is tydens ʼn klopjag op ʼn woonstel in Pretoria-Noord in hegtenis geneem in verband met dwelmhandel.
44 000 Chinese vas oor dwelmhandel
Die Chinese nuusagenskap, Xinhua, het bekend gemaak dat 44 000 Chinese reeds in die anti-dwelmveldtog wat twee maande gelede begin het, aangekeer is.
SA-boeties in plek van veiligheid geplaas
Die twee Suid-Afrikaanse boeties wat op straat in Sao Paulo, Brasilië gebly het nadat hulle ma vir dwelmhandel in hegtenis geneem is, word in ʼn plek van veiligheid gehou nadat hulle benoemde pleegouers geweier het om hulle in te neem.
Ma vas oor dwelms; seuns terug na SA
Twee Suid-Afrikaanse seuns gaan van Brasilië gerepatrieer word nadat hulle ma vir dwelmhandel in hegtenis geneem is, het die departement van maatskaplike ontwikkeling Woensdag gesê.