Het jy al goed kop gekrap oor planne vir Vadersdag? Bederf vir Pa met ʼn potjie gholf binne die Krugerwildtuin en ʼn lekker kuier met die sanggroep, DZL en Pieter Koen!
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "DZL"
Wen ʼn reis na Kenia met DZL: Sien laaste twee noordelike witrenosters
ʼn Gelukkige wenner kan ʼn reis saam met die twee manne na Ol Pejeta Conservancy in Kenia wen om die laaste twee noordelike witrenosters te besoek!
Speel gholf saam met DZL en Toks en Tjops in die Krugerwildtuin
Junie-maand is beste tyd om in die Krugerwildtuin te kuier. Kombineer dit met ʼn potjie gholf en ʼn kuier saam met die manne van DZL en Toks en Tjops en jy het ʼn wenresep!
Speel gholf saam met DZL en Toks en Tjops in die Krugerwildtuin
Speel jy graag gholf? Hou jy van wilde diere? Nou kan jy al twee kombineer!
DZL is trots op die matrieks van 2018
Gaan rus bietjie, nou begin die groot stappe en groot besluite!
Wen ʼn studiebeurs saam met DZL en Gameways
ʼn Gelukkige wenner het die geleentheid om voltyds vir drie weke lank ʼn wildplaasbestuurkursus by Gameways saam met die DZL-manne by te woon. Gameways is bekend vir hulle omvattende en praktiese kursusse wat toekomstige wildplaasbestuurders voldoende opleiding gee in al die belangrike fasette waaruit wildplaasbestuur bestaan.
DZL se boodskap aan matrieks: ‘n Belofte in jou toekoms
Die twee manne van DZL het ʼn boodskap vir julle! Hierdie is ʼn tyd waar baie keuses gemaak moet word, dus: hanteer net een dag op ʼn slag!
DZL-manne praat oor húlle ‘realiteit’
“Ons is albei self as jeugdiges gespot en geboelie. Vandag is ons volwassenes wat steeds die letsels van daardie boeliery ronddra en elke dag poog om die seer te verbloem sodat ander nie kan sien dat ons ook seer het nie.”
Afrikaanse duo wys hul passie in nuwe video
“Hulle wys dit deur die ongelooflike werk wat hulle binne die privaat sektor doen om renosterbewaring te verseker.”
Eie tydskrif vir gewilde Afrikaanse musiekgroep
“Meeste van ons kollegas in die bedryf wil altyd weet wat ons wenresep is om by alles uit te kom en nog steeds by ons gesonde leefstyl en oefenprogram te hou – dit is presies wat die tydskrif bevat, en meer,” vertel die musiekgroep.
Video: DZL verwelkom sonskyn met video
Wiaan Fourie, een van die DZL-duo, sê hul persoonlikhede kom deur in die musiekvideo en hulle wys dat hulle die lewe nie te ernstig opneem nie.
Renoster na sanggroep vernoem
“Die LRS-groep het gevra of ons sal omgee as hulle die volgende renosterkalf na ons vernoem en natuurlik het ons dadelik ingestem.”
Luister: DZL aan die brand met musiek én op loopplank
Die model- en musiekduo, DZL, het onlangs met Maroela Media gesels oor die sukses wat hulle bereik met hul Country Folk-musiek en op internasionale loopplanke.