Die prys van hoenderstukke kan dalk binnekort begin daal nadat die minister van handel, nywerheid en mededinging die invoertarief op pluimvee opgeskort het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ebrahim Patel"
‘Van Zyl het help bou aan SA’, sê minister
Minister Ebrahim Patel onthou nog hoe hy en dr. Johan van Zyl, voorsitter van Toyota Suid-Afrika, planne beraam het om minibustaxi’s op tuisbodem te vervaardig.
Covid-19: Minister van handel toets positief
Dit is die tweede keer dat die minister vir die koronavirus getoets word.
Ondersoek na skrootvoorsiening aan metaalbedryf kom
Die Suid-Afrikaanse metaalbedryf verkeer tans onder groot druk.
Regeringsamptenare bestee miljoene aan vlugkaartjies
“Dit is ’n duidelike aanduiding dat die departement en minister Patel hul bes probeer het om hierdie inligting van die publiek te weerhou.”
Uitbreiding van aanlyn kleinhandel verwelkom
“Minister Patel moes ’n pynlike les leer dat burgers nie sy ideologiese waansin wat hy tans op ons afdwing, sal verdra nie.”
Afsonderingsregulasies oor klere ‘bisar, verstommend’
Die regering se jongste regulasies is bestempel as iets uit Alice in Wonderland en daar is talle vrae oor hoe presies die bepalings bydra om die Covid-19-pandemie te stuit.
Afsonderingsregulasies: Dís wat staat besluit jy mag aantrek
Die staat skryf nou voor presies wát Suid-Afrikaners tydens vlak 4 van die afsondering mag koop om aan te trek, asook watter beddegoed toelaatbaar is.
Afsondering: Dié bedrywe mag heropen
Patel het gesê daar word in die stadium op primêre bedrywe gefokus.
Sakeliga vergader met minister oor regulasies
Sakeliga sê dit is problematies dat Ramaphosa se raamwerk steeds die posisie handhaaf dat alles outomaties verbode is, tensy die regering dit toelaat.
Meesterplan vir pluimveebedryf verwelkom
Die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf gaan die afgelope paar jaar gebuk onder verskeie probleme.
Brittanje, SA bereik post-Brexit-ooreenkoms
“Dit is belangrik vir duisende Suid-Afrikaanse werkers wie se inkomste afhang van dié handel, asook vir die beleggers wat Suid-Afrika gebruik as uitvoerbasis na Brittanje en die res van die wêreld.”
Pensioenfondse: ‘Regering wil private spaargeld plunder’
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIVR) het opnuut ten sterkste kapsie gemaak teen die regering se planne om voorgeskrewe bates vir pensioenfondse in te stel.
Ekonomiese kenners: ‘Nou begin die regte werk’
Kenners in die ekonomie en sakesektor sê dit gaan nie eintlik vir hulle oor wie in die kabinet aangestel is nie, maar eerder of daar goeie ekonomiese beleid ingestel word wat Suid-Afrika in die rigting van ʼn gunstiger sake-omgewing sal stuur.