Van die gevangenes is onthoof toe mededingende dwelmbendes, onder meer gewapen met gewere en granate, slaags geraak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ecuador"
Minstens 79 sterf in tronk-oproer
Minstens 79 gevangenes is dood in gelyktydige oproerigheid by vier tronke in Ecuador.
Oudste egpaar ter wêreld aangewys
Dié egpaar het vier kinders wat almal steeds lewe, 11 kleinkinders, 21 agterkleinkinders en een agteragterkleinkind.
Nuuskommentaar: Wat as daar nié aardbewings was?
Twee wêrelddele is pas deur sterk aardbewings getref, en dadelik was daar die gebruiklike lesersreaksies dat dit tekens van die eindtye is. Dit is egter nodig dat aardbewings teen die groter prentjie beoordeel moet word.
Ecuador-aardbewing: Dodetal staan reeds op 350
Die dodetal ná Saterdag se verwoestende aardbewing in Ecuador in Suid-Amerika staan reeds op 350 en dié getal sal na verwagting steeds styg.
Ecuador-aardbewing: Dodetal styg skerp
Die dodetal ná Saterdag se verwoestende aardbewing in Ecuador in Suid-Amerika het skerp gestyg.
Ecuador-aardbewing: Tientalle dood
Ecuador in Suid-Amerika is Saterdag deur een van die grootste aardbewings in dekades geruk met tientalle mense wat dood is en honderde beseer.